Kambodja verbied skrapse kleding vir tempelbesoekers

Kambodjaanse owerhede het aangekondig dat besoekers wat onbehoorlik aantrek voortaan van die Angkor-tempels verban sal word.

Long Kosal, ‘n woordvoerder van die Apsara-owerheid wat beheer oor die argeologiese kompleks het, het gesê van 4 Augustus af sal van plaaslike en … Lees verder