Pa se waarskuwingskote red jong meisie van swart aanvallers

‘n Jong sekretaresse van Heilbron in die Vrystaat is dankbaar sy leef nadat gewapende swart aanvallers haar verlede Dinsdag oorrompel en beroof het.

Tammie Watson sê dit was ‘n nagmerrie-ervaring. Sy het omstreeks 19:15 by die huis aangekom. ‘n Gewapende … Lees verder

Wildpark ontken nalatigheid na tieraanval

Oor-en-weer beskuldigings word rondgeslinger ná die voorval Vrydag waartydens ‘n Franse seun deur ‘n tier aangeval is op ‘n wildplaas in Heilbron in die Vrystaat.

Die 10-jarige seun se pa hou vol dat die Tau Thaba-lodge nalatig was, terwyl die … Lees verder

Heilbron loop onder brandstigters deur

Heilbron in die Vrystaat het Sondag onder brandstigters deurgeloop.

‘n Polisiewoordvoerder het bevestig dat daar die naweek vyf voorvalle in die dorp plaasgevind het.

Die brandweer is in die vroeë oggendure uitgeroep nadat ‘n brandende motor voor die hotel in … Lees verder

DA wil Eskom-wanbetalers in Vrystaat help

Die DA in die Vrystaat gaan ‘n regsmening inwin om te voorkom dat kragtoevoer na drie munisipailiteite in die provinsie afgesny word.

Dit volg nadat Eskom gewaarsku het dat die krag na die Ngwathe, Dihlabeng en Maluti-a-Phofung munisipaliteite teen 12-uur … Lees verder