Heidelbergpad lank gesluit na vragmotors bots

Die R549 tussen Deneysville in die Vrystaat en Heidelberg in Gauteng is vanoggend eers heropen ná ‘n botsing tussen twee vragmotors Dinsdagaand.

Polisiewoordvoerder, Livhuhani Hani, sê die bestuurder van die aankomende vragmotor en ‘n passasier is op die toneel dood. … Lees verder

Wit polisiebeamptes vang swart OTM-aanvallers

Twee wit polisiebeamptes, lt-kol. Amanda Viljoen en adj-off. Vollie van Vollenhoven het drie swart OTM-aanvallers wat Heidelberg die afgelope paar weke geteister het, vasgetrek.

Die swart boewe het veral bejaardes wat geld by OTM-masjiene onttrek het, geteiken.

Die inwoners se … Lees verder

Elf jaar van nou af: ‘n toekomsvisie

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

In die jaar 2024 vind die Olimpiese Spele in Parys plaas. Dié stad het presies ‘n eeu gelede, in 1924, die Spele aangebied en daarom het … Lees verder

Cosatu, ANC dreig Hoër Volkskool Heidelberg met “3000-man-optog”

Cosatu, tesame met die ANC en die SAKP, dreig die Hoër Volkskool Heidelberg met massa-optrede ná ‘n tugverhoor wat aanbeveel het dat ‘n swart leerling geskors word.

Volgens ‘n berig in ‘n plaaslike koerant, beplan “3000 lede van die … Lees verder

Kwelvrae oor Heidelberg se brandbestryding

fireKwelvrae oor die beskikbaarheid van slegs een brandweerenjin vir die Lesedi Munisipale gebied het weer ontstaan nadat ‘n huisbewoner van Jordaanpark in Heidelberg tevergeefs die brandweer se hulp verlede maand probeer ontbied het.

‘n Veld wat aan huise in Bosbokstraat

Lees verder