Dan Roodt: Engels lei tot dwelms en domheid op skool

Vroeër vandag het ek iets getwiet wat myns insiens voor die hand liggend is:

Lees verder

Hoe Christendom wetenskap bevorder het en rewolusionêre net wil afbreek

Thomas van Aquino

As ek terugkyk na die wetenskapfiksieskrywers uit die sestiger jare, met hul hoop op ‘n tegnologiese utopie in die een en twintigste eeu, en ons vergelyk dit met wat tans in die wêreld gebeur, kan ons maklik tot die konklusie … Lees verder

Tese, Antitese, Sintese

hegelDeur Joseph Secreve.

As daar een resep is wat agter die skerms gebruik word om die Weste ten val te bring, dan is dit die dialektiese prosesmodel wat destyds deur die filosoof Hegel beskryf was.

Hierdie model kom kortliks daarop … Lees verder

Aan Piet Croucamp: Afrikaners ís ’n etniese groep

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Piet Croucamp is geen ernstige denker nie. Trouens, hy neem nie sy opponente ernstig op nie en maak hulle gewoon as “onintelligent” of “regses met ’n … Lees verder

Die uil van Minerva – ‘n repliek oor Afrikanerpolitiek

Maar daaroor later meer. Laat ek op Dan Fourie se punte van kritiek antwoord:

Dankie vir die kompliment oor my skryfstyl, maar lees ook wat Jelleke Wierenga hier skryf. Sy laat Afrikaans regtig klink soos Van Wyk Louw se beiteltjie, … Lees verder

Maar daaroor later meer. Laat ek op Dan Fourie se punte van kritiek antwoord:

Dankie vir die kompliment oor my skryfstyl, maar lees ook wat Jelleke Wierenga hier skryf. Sy laat Afrikaans regtig klink soos Van Wyk Louw se beiteltjie, … Lees verder