Orwell se grootste nagmerrie bewaarheid.

Dit sal seker menige lid van die publiek opgeval het hoe dramaties die wêreld besig is om te verander. En hierdie verandering voorspel nie veel goeds vir die mensdom nie. Ons leef deesdae in die wêreld van skadu’s, van morele … Lees verder

Etniese spanning kook oor met 17 skole reeds afgebrand

Nog twee skole in die Vuwani-gebied naby Thohoyandou in Limpopo is afgebrand deur die inwoners na ‘n hofuitspraak wat teen hulle beslis het.

Die Tsongas is woedend oor die Hooggeregshofuitspraak wat hul aansprake op ‘n eie taalgebied van die hand … Lees verder

Swart Harvard-professor ‘weens sy ras’ aangekeer

Gates moes sy voordeur oop forseer omdat dit vasgehaak het, het sy prokureur laat weet. Sy kollegas meen die arrestasie was 'n duidelike geval van "rasprofilering".

Die polisie in Cambridge, Massachusetts, waar Harvard geleë is, het gereageer op 'n noodoproep

Lees verder