Massiewe rioolstorting: Openbare Werke ontken aanspreeklikheid

Die nasionale Departement van Openbare Werke het hul aanspreeklikheid ontken vir die rioolbesoedeling van die Hartbeespoortdam na ‘n reusestorting van menslike afval.

In ‘n verslag in die Pretoria News word beweer dat die dam onaanvaarbare vlakke van besoedeling oor ‘n … Lees verder

Polisievoertuig aan die brand gesteek by Hartebeespoortdam

‘n Polisievoertuig is aan die brand gesteek en ‘n ander onder klippe gesteek by die Ten Rooms-lokasie naby Hartbeespoortdam, het Noordwes se polisie Sondag gesê.

Kolonel Sabata Mokgwabone het gesê die polisievoertuig is Saterdag aan die brand gesteek.

Daar word … Lees verder

Seuntjie se lyk in dam opgespoor

Die lyk van ’n kleuter wat Sondag in Hartebeespoortdam geslingers is toe ’n rubber-boot omgeslaan het, is deur polisie duikers gevind.

Noordwes-polisiewoordvoerder Sabata Mokgwabone, sê Zandré Vosloo se liggaam is Maandag met behulp van ‘n snuffelhond opgespoor. Hy het gesê … Lees verder

Werklike redes vir tenoor se ernstige beserings onbekend

Die tenoor Jannie Moolman, is tans in ʼn ernstige, maar stabiele toestand nadat hy by die Mango-restaurant in Hartebeespoortdam beseer is.

Moolman sal Donderdag vir die tweede keer geopereer word.

Sy woordvoerder, Barnard Beukman, het gesê die aard van Moolman … Lees verder