VSA wil transvette verbied

transfat2Amerika se federale voedsel- en medisynebeheerliggaam, die Food and Drug Administration (FDA), het Donderdag aangekondig dat hy van die kosindustrie gaan verwag om transvette uit te skakel.

Volgens die organisasie kan so ‘n stap tot 20,000 hartaanvalle  en 7,000 sterftes Lees verder