Leon Lemmer: Harald Pakendorf stroomop gevind

In die jare vyftig het ek my daaglikse politieke skoling nie net uit Die Burger gekry nie, maar ook by die Afrikaanse radiodiens van die SAUK. Dit was die tyd van ‘n weeklikse Koffiehuiskonsert, die Mielieblaarklub en Wêreldgebeure. AM van … Lees verder

Eugene Terre’Blanche: ‘n ‘cowboy’ wat kan terugkeer

Dan Roodt sit hierdie keer die pot mis en maak ‘n strategiese fout met sy kommentaar oor Eugene Terre’blanche in sy rubriek: Antjie Krog – Beroepsafrikaner en nar.

Roodt skaar homself nou by Harald Pakendorf wat jaarliks by die … Lees verder