Leon Lemmer: Gabriël Botma oor Afrikaanse polemieke

Aan die Universiteit Stellenbosch (US) funksioneer die Departement Journalistiek sedert 1978. Piet Cillié was die eerste hoof, gevolg deur Johannes Grösskopf (die pa van Hein, die 1987-ANC-bomplanter), George Claassen (wat by die Waarheids- en Versoeningskommissie sy sondes bely en om … Lees verder

Dan Roodt: Hoe gemaak met die Afrikanerverraaiers?

Deur die geskiedenis, en veral tydens die tweede vryheidsoorlog, het die Afrikaner ‘n groot probleem met verraad in eie geledere ervaar. Jan Smuts se antwoord daarop was om hensoppers en verraaiers te laat fusilleer.

Onlangs het Leon Lemmer … Lees verder

Afrikaans die prooi van Afrikaanssprekendes

deur Leon Lemmer

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) is ‘n Naspers-inisiatief om Afrikaans onder veral die bruin bevolking te bevorder. Die term “bemagtiging” het ‘n politieke en spesifiek ‘n ANC-konnotasie. Dit kom ook voor in die Afrikaanse Taalraad … Lees verder

Verkiesing: Het Afrikaners Afrikanerskap verwerp?

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Leon Lemmer verklaar vandag in sy rubriek:

Onderliggend is daar die onomstootlike feit dat ons deur ons eie mense ontheem is. Daardie bliksems woon ongeskonde

Lees verder

Swartmag-manna in Potchefstroom

deur Leon Lemmer

Nelson Mandela is op Donderdag, 5 Desember, dood. Op Vrydag, 13 Desember, toe die Mandela-histerie op sy hoogtepunt was, is ‘n rubriek deur Hannelie Booyens gepubliseer. Ek het daaroor soos volg geskryf:

“Van die bedenklikste teks wat

Lees verder

Die gebeurtenis van die jaar

mandela-in-beelddeur Leon Lemmer

Wat voorgestel word as die grootste gebeurtenis van die jaar, asook sy naloop, is hopelik darem nou grootliks verby. Ek gaan dus probeer om ‘n bietjie perspektief op die saak te gee. Die opvallenste aspekte is seker … Lees verder

Goddank Afrikanervroue is geen feministe nie!

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Eintlik vier ek glad nie ANC-vakansiedae nie en beskou dit net as ‘n rustige werksdag sonder verkeer of onderbrekings waartydens ‘n mens baie gedoen kan kry. … Lees verder