Die Withuis het ‘n presidensiële proklamasie uitgereik waarin hy dreig om Suid-Afrika se handelsvoordele op te hef indien Amerikaanse pluimveeprodukte nie teen 15 Maart op plaaslike winkelrakke is nie.
Die DA sê die gesloer met onderhandelings oor die Wet op … Lees verder