SA en China verdiep samewerking

Suid-Afrika en China sal nog handels-en beleggingsooreenkomste onderteken wat hulle grondslag het in die Suid-Afrika-China Binasionale Kommissie-vennootskap tussen die twee lande, het RSG berig.

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het die inligting aan die media onthul in sy openingstoespraak met die ontvangs … Lees verder

China en Taiwan versterk betrekkinge

Taiwan en China, het ná ’n onlangse geskiedkundige ontmoeting tussen dié twee lande se leiers in Singapoer, vriendskaplike bande verder verstrek en in ‘n gebaar van welwillendheid spioene uitgeruil.

President Ma handhaaf reeds geruime tyd ‘n inskiklike houding teenoor die … Lees verder

SA en Chile verdiep handel en belegging

Suid-Afrika en Chile het ooreengekom oor ‘n reeks nuwe maatreëls om handels- en beleggingsbande tussen dié twee lande te verbeter, het RSG berig.

President Jacob Zuma en sy Chileense ampsgenoot, Michelle Bachelet het samesprekings by die Uniegebou gehou. Suid-Afrika en … Lees verder