Trump oordonder Kanadese premier

Die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, het president Donald Trump ontmoet by die Withuis vir sy eerste besoek aan die Amerikaanse president.

Handel en immigrasie was boaan die agenda vir die twee leiers aangesien Kanada se uitvoere na die VSA … Lees verder

Minister ontken rol in horing-herrie

David Mahlobo, Suid-Afrika se minister van staatsveiligheid, het ontken dat hy betrokke is by onwettige renosterhoringhandel.

Mahlobo het intussen die kommissaris van polisie in Mpumalanga gevra om die “ongegronde en ­lasterlike” bewerings wat ‘n Al Jazeera dokumentêre rolprent gemaak het … Lees verder

China het Port Nolloth-hawe in die oog

Die Hunan-provinsie in China gaan meer as 20 miljard rand in die Noord-Kaap belê.

Dit is aangekondig by die ondertekening van ‘n memorandum van verstandhouding in Kimberley. Die geleentheid is deel van die 2015 Vriendskapsweek tussen die twee provinsies.

Die … Lees verder

BRICS-ontwikkelingsbank open sy deure

Die BRICS Nuwe Ontwikkelingsbank (BNO) het sy deure in Shanghai geopen, en sal poog om die aanvanklike kapitaal vir infrastruktuur en volhoubare ontwikkeling beskikbaar te stel.

Chinese minister van finansies, Lou Jiwei, Sjanghai burgemeester Yang Xiong en BNO-hoof Kundapur Vaman … Lees verder

Groep wil handel in renosterhoring gewettig hê

‘n Groep Suid-Afrikaanse renostertelers het die regering hof toe geneem om die plaaslike verbod op renosterhoringverkope opgehef te kry, het voorsitter van die groep Donderdag gesê.

Wettiging van horinghandel sal help om die bedreigde spesies te red, het die Private Lees verder

Jaar van die skaap of Eeu van die draak?

Die vieringe van die Chinese nuwe jaar wat die jaar van die skaap inlui, het pas tot ‘n einde gekom.

Fortuinvertellers in Hongkong sê die jaar van die skaap sal kalmer wees as die vorige jaar van die perd wat … Lees verder

SA se handel met Brics-vennote groei

bricsPresident Jacob Zuma sê ‘n gebrek aan infrastruktuur is ‘n groot bedreiging vir Afrika se vermoë om sy volle potensiaal te bereik.

Zuma het by die Brics-sakeberaad in Sandton, Johannesburg gesê beleggings in infrastruktuur verwante projekte sal Afrika se ekonomiese … Lees verder

BRICS – ‘n geleentheid vir die Afrikaner?

Tot gisteraand redelik laat was ek in gesprek met ‘n jong Russiese PhD-student uit Moskou wat navorsing oor Afrikaans en Afrikaners doen. Dit het toevallig op dieselfde dag gebeur as wat die BRICS-konferensie in Durban tussen die regerings van Brasilië, … Lees verder