Uitspraak oor Limpopo-handboeke verwag

handboeke2Die hooggeregshof in Pretoria sal na verwagting Dinsdag uitspraak lewer oor die handboekfiasko in Limpopo.

‘n Aansoek om die onderwysdepartement in Limpopo te dwing om uitstaande handboeke af te lewer, is by die hof ingedien.

Die gemeenskapsorganisasie Basic Education for … Lees verder

Handboekvonds vals, sê onderwysdepartement

textbooksDie Onderwysdepartement in Limpopo is teleurgesteld oor wat hy noem vals aansprake dat onafgelewerde handboeke in ‘n pakhuis by die Fetakgomo onderwyskollege gekry is, het RSG berig.

Die departement sê die inhoud in die houers is nie handboeke nie, maar … Lees verder