CNN se top Withuis-korrespondent het nog nooit gehoor van stagflasie nie

CNN is in die kollig vir al die verkeerde redes. ‘n Top CNN politieke ontleder het haar onkunde uitgestal Maandag, toe sy smalend getwiet het dat die woord “stagflasie” ‘n “nuwe woord” is.

April Ryan, CNN-korrespondent in die Withuis en … Lees verder

Wat wou die oproeriges in Hamburg regtig bereik?

Kanselier Angela Merkel het haar besluit verdedig om die G20-byeenkoms in Hamburg te hou. Nadat gewelddadige botsings die byeenkoms lamgelê het en donker rookwolke bo die Schanzenviertel gehang ​​het, was dit hoegenaamd nie duidelik wat die oproeriges wou bereik nie.… Lees verder

Duitse stad onteien privaatwonings vir migrante

Die Duitse owerhede in Hamburg het ses residensiële eenhede in die Hamm-distrik naby die middestad gekonfiskeer in wat as ‘n ernstige ingryping in eiendomsreg beskryf kan word.

Dit bly onduidelik waarom niemand die grondwetlikheid van die onteiening van die eiendom … Lees verder

Oos-Kaap sonder krag na storms

EskomDie kragvoorsiener, Eskom werk onverpoosd om elektrisiteitstoevoer aan sowat 30.000 kliënte aan kusgebiede van die Oos-Kaap te herstel nadat dit gistermiddag deur ‘n storm getref is.

Verskeie dorpe langs die R72-pad is sedertdien sonder krag. Dit sluit in Peddie, Hamburg, … Lees verder