Na Woensdagaand se dodelike aanval in Tel Aviv, het die Israeliese weermag Palestynse toegangspermitte na Israel opgeskort.
Die Israelse polisie het gesê twee gewapende mans was vir die klaarblyklike terreuraanval verantwoordelik.
Vier mense is Woensdagaand dood en talle gewond in … Lees verder