Polisie ontplooi teen bendes op Oos-Rand

‘n Swaar polisieteenwoordigheid op Etwatwa en Daveyton aan die Oos-Rand sal na verwagting verseker dat onderrig sonder probleme kan voortgaan wanneer die skole vir die vierde kwartaal heropen, het RSG berig.

Dit volg na voorvalle van boendoegeregtigheid deur woedende lede … Lees verder

Inwoners pleeg halsnoermoorde in Etwatwa

‘n Vierde swart seun is wreed aangeval in Etwatwa op Johannesburg se Oos-Rand, waar drie tienerseuns hierdie week dood is in sogenaamde bendegeweld.

News24 is meegedeel dat die seun, ongeveer 17, aan die brand gesteek is Donderdagmiddag in Etwatwa Uitbreiding … Lees verder