Leon Lemmer: Guadeloupe as parasiterende kolonie

Guadeloupe is ‘n Leeward-eiland, met die buitelyne van ‘n skoenlapper, in die Kleiner Antille in die Karibiese See. Die eilandjie La Désirade is oos daarvan, ‘n groter eiland, Marie-Galante, is suid van Guadeloupe, met nege eilandjies, Les Saintes, waarvan twee … Lees verder

Leon Lemmer: Vergete blanke stamme wat kwyn en verdwyn

Eeue lank het Brittanje en ander Europese lande koloniale gebiede gehad. Daar is gedink dat die son nooit sou sak oor die Britse en ander koloniale ryke nie. Na die Tweede Wêreldoorlog het die meeste kolonies egter polities onafhanklik geword. … Lees verder

Minstens 330 dood na orkaan Haïti tref

Die presidentsverkiesing in Haïti moes uitgestel word weens die orkaan Matthew en minstens 330 mense is in Haïti en die Dominikaanse Republiek dood in die verwoesting.

Wat beskryf word as mees verwoestende Karibiese orkaan in byna ‘n dekade, het Haïti … Lees verder

Orkaan Matthew kan Hillary se stigting ook omwaai

Miskien sal Hillary Clinton se ergste mislukking as minister van buitelandse sake binnekort op TV-skerms regoor die wêreld sigbaar wees.

Binne ure sal Haïti, reeds ‘n menslike hel, dalk sorg vir ‘n Oktober-verrassing vir haar teenstander Donald Trump.

Die “verrassing” … Lees verder

Swart jolytmakers vertrap mekaar na skok

‘n Routydperk van drie dae is in Haïti, die oudste swart republiek, aangekondig nadat jolyt in ‘n nagmerrie ontaard het.

Minstens 16 mense het Dinsdag in Port-au-Prince, die hoofstad van Haiti, omgekom toe ’n man tydens die jaarlikse karnaval bo-op … Lees verder

Haïti weer in opstand oor brandstofpryse

Oproeriges wat teen die regering van Haïti gekant­ ­is, het Maandag begin om die hoofstad lam te lê.

Die beplande­ tweedag-staking is uit protes teen stygende­ brandstofpryse­ en kom midde ’n toenemende­ ­ekonomiese­ en politieke krisis in die land.

Protesorganiseerders­ … Lees verder

Twis oor wrak die Santa Maria kan wees

santamariaAmerikaanse navorsers glo hulle het die wrakstukke opgespoor van die Santa Maria, die beroemde karavel van Christopher Columbus.

‘n Skeepswrak is gevind aan die noordkus van Haiti wat die 500-jarige oorblyfsels kan wees van Columbus se befaamde reis na die … Lees verder

Aristide ry lekker op SA soustrein

Aristide en Mbeki“Dit is totaal onaanvaarbaar dat die Suid-Afrikaanse belastingbetalers steeds jaarliks bykans R3 miljoen moet spandeer om mnr. Jean-Bertrand Aristide, voormalige president van Haiti, asook sy familie en gevolg in die land te onderhou,” sê Dr. Pieter Mulder, leier van die … Lees verder

Medisyne raak op in Haïti

Volgens dokters en noodlenigingswerkers is die behandeling van duisende oorlewendes in Haïti ‘n onbegonne taak.

Basiese mediese voorraad, soos antibiotika en pynstillers, raak gevaarlik min by hospitale in Port-au-Prince sowel as op die platteland.

Dokters kan nie bybly met die … Lees verder

‘Red Haïti’ sê Clinton

Die voormalige Amerikaanse president, Bill Clinton, het korporatiewe sakeleiers by die Wêreldekonomiese Forum aangemoedig om die ramp in Haïti te gebruik as ‘n geleentheid om die rampgeteisterde Karibiese eilandbevolking van geslagtelange armoede te red.

“Hulle moet gehelp word deur hierdie … Lees verder