Malema vra nie om verskoning vir anti-Indiëruitlatings

Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), Julius Malema, verseg om sy uitlatings oor Indiërs in Durban terug te trek of daarvoor om verskoning te vra. Tydens sy party se vierde verjaardagvieringe in dié stad het Malema gesê:

“Hier in … Lees verder

Soustreinpassasiers kerm oor haatspraakwet

Die FW de Klerk-stigting het ‘n voorlegging aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie gedoen oor rassisme op sosiale media in Suid-Afrika, in die aanloop tot die kommissie se openbare sittings wat volgende week plaasvind.

Die besware van die Stigting klink soos ‘n … Lees verder

UP se SR-lid wat dreig om wittes uit te wis steeds nie geskors nie

Die Universiteit van Pretoria gaan ‘n ondersoek loods nadat ‘n SR-lid Luvuyo Menziwa op ‘n Facebook geskryf het dat hy alle blankes wil uitwis.

Die EFF-lid het kommentaar gelewer op sy persoonlike Facebook-blad in reaksie op die Afrohaarherrie by die … Lees verder

PRAAG rig brief aan Persraad oor golf van Boerehaat en Afrikaanshaat in media

In die lig van die opwelling van anti-Afrikaanse veldtogte en haatspraak jeens Afrikaners op verskeie kampusse en in die Engelstalige media, het dr. Dan Roodt van PRAAG gister ‘n brief aan die Persraad van Suid-Afrika gerig. Daarin bring hy die … Lees verder

Premier stom oor haatspraak-skuldigbevinding

Premier Sylvia Lucas sê haar regspan gaan die uitspraak van die Gelykheidshof – waarin sy skuldig bevind is aan haatspraak – bestudeer voordat sy enige kommentaar lewer of ‘n besluit daaroor neem.

Die saak hou verband met ‘n toespraak in … Lees verder

Sunette Bridges vandag in Kaapse Gelykheidshof oor ‘rassisme’

‘n Skouverhoor soos dit destyds in die Sowjetunie en ander Oos-Europese lande gehou is, begin vandag in die Wes-Kaapse Gelykheidshof waar Sunette Bridges teregstaan op klagtes van “rassisme” en “haatspraak”.Die saak is deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen haar aanhangig gemaak. … Lees verder

Ericsson dank slagoffer van swart geweldsmisdaad af oor woord ‘kaffir’

Die Sweedse telekommunikasiereus, Ericsson, het ‘n werknemer afgedank omdat sy die woord “kaffir” in ‘n twiet gebruik het.

Volgens ‘n woordvoerder van die maatskappy, Magnus Mchunguzi, het Basson, wat ‘n subkontrakteur is, die maatskappy se “sake-etiekbeginsels” geskend.

Kennelik skend swart … Lees verder

DA-lid belaster voormalige dienspligtiges in Naarpers se Prawda

delport_manfred_600deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Boetman is vanoggend die bliksem in. Dis Boetman se eie skuld, want hy behoort teen dié tyd beter te weet as om die Afrikaanse weergawe van Prawda, … Lees verder

Nuwe ‘haatspraak’-wette kan tot strafregtelike vervolgings lei

'n Boonzaier-spotprent uit 1934 wat Jeff Radebe as 'haatspraak' wil kriminaliseer
‘n Boonzaier-spotprent uit 1934 wat Jeff Radebe as ‘haatspraak’ wil kriminaliseer. Die vet man met die sigaar is glo anti-Semities.

Volgens ‘n toespraak wat Jeff Radebe, die minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, verlede maand gelewer het, word wetgewing oor … Lees verder

Brief aan Beeld oor Piet Croucamp

Piet Croucamp
Piet Croucamp

deur Johann Botha

Die volgende brief deur mnr. Johann Botha, wat ‘n klag teen Piet Croucamp by die Universiteit van Johannesburg gelê het, het vanoggend in die aanlynweergawe van Beeld verskyn.

Dr. Piet Croucamp van die Universiteit van … Lees verder

‘Skiet die boer’-aansoek vandag aangehoor

Die volgende in ‘n reeks uitdagings vir die lirieke “skiet die boer” sal vandag in die Hooggeregshof in Pretoria afspeel as AfriForum ‘n interdik teen die ANC-Jeugliga president, Julius Malema, aanvra om hom te keer om die liedjie te sing.… Lees verder

Wat het van ons stemme geword?

“Ons sal jul stem wees.” ‘n Baie stil stem, blyk dit opnuut noudat die ANC aangedui het dat dié organisasie gaan appelleer teen ‘n Hooggeregshofbevel dat die sing van ‘n liedjie, “Skiet die Boere want hulle is verkragters”, verbied word.… Lees verder

Wat het van ons stemme geword?

“Ons sal jul stem wees.” ‘n Baie stil stem, blyk dit opnuut noudat die ANC aangedui het dat dié organisasie gaan appelleer teen ‘n Hooggeregshofbevel dat die sing van ‘n liedjie, “Skiet die Boere want hulle is verkragters”, verbied word.… Lees verder

Swart verpleegster sit agter Facebook-haatspraak

‘n Swart verpleegster in ‘n Klerksdorpse hospitaal sit agter die anti-blanke haatspraak wat daar onlangs op Julius Malema se bewonderaarsblad op Facebook gepleeg is.

‘n Senior polisie-offisier in Johannesburg het vanmiddag teenoor praag.co.za gesê: “Ons weet wie sy is en … Lees verder