Brief: Het voorgestelde haatmisdaadwetgewing ‘n bestaansreg?

Ek is nie ‘n prokureur nie en die sienings wat ek deel is slegs hoe ek dit interpreteer en nie noodwendig dié van ‘n regsgeleerde nie. Maar die voorgestelde haatmisdaadwetgewing opper baie vrae.

http://www.justice.gov.za/legislation/bills/2016-HateCrimes-HateSpeechBill.pdf

Offence of hate crime

3.

A

Lees verder

Wit meisie se vermeende moordenaar kry borg

Die swarte wat verdink word van die moord op die 16-jarige Noeline Koekemoer van Bainsvlei, verskyn na verwagting vandag weer in die Bloemfonteinse Landdroshof.

Koekemoer se ma Natasha het vroeër die maand op haar dogter se liggaam in hul woonstel … Lees verder

Swart amptenare by lisensiekantoor rand wit vrou aan

‘n Wit vrou van Pretoria is glo deur swart staatsamptenare by die Centurion-lisensiekantoor aangerand toe sy geweld tussen die personeel en ‘n lid van die publiek afgeneem het.

Connie Wehrmann sê sy is verlede Woensdag aangerand deur ‘n swart amptenaar. … Lees verder

Vermeende Bainsvlei-moordenaars voor

Die borgtogaansoek van drie swart aanvallers wat van die moorde op ‘n bejaarde egpaar van Bainsvlei by Bloemfontein verdink word, sal Donderdag in Bloemfontein se landdroshof hervat word.

Hendrik Ntsudi, Motsamai Bitterbos en Jackie Louw verskyn weens die wrede dubbele … Lees verder

Rassehaat word deur die media aangemoedig

Rassehaat word op baie plekke aangeleer. Een daarvan is die media, wat skreiende dubbele standaarde besig.

Wanneer ‘n voorval soos by die Curroskool plaasvind, waar witmense die skuldiges is, is daar ‘n geskree in die media wat dikwels weke duur. … Lees verder

Dankie tog vir die MRK en die Gelykheidshof!

Soweto is in ligte laaie. Diegene wat die hoofstroommedia jeugdiges noem, is op ‘n plundertog gemik teen uitlanders; diegene wat nie die plaaslike bevolking se taal, etniese herkoms of velkleur deel nie. Somaliërs, asook winkeleienaars uit Pakistan word geteiken. ‘n … Lees verder

Bejaarde met byl doodgekap in derde bylaanval noord van Pretoria

plaasmoordeVyf swart aanvallers het ‘n bejaarde man en sy vrou van Bon Accord, noord van Pretoria, Saterdagmiddag met ’n graaf en ’n byl op hul kleinhoewe aangeval.

Laszlow Bercsényi (87) het vroeg Sondagoggend aan sy wonde beswyk nadat vyf rowers … Lees verder

Twee bejaardes wreed tereggestel in Smithfield, Ermelo

ounooibadenhorst
Mev. Badenhorst

In afsonderlike voorvalle is twee bejaardes binne hul huise wreed vermoor in onderskeidelik Smithfield in die Vrystaat en Ermelo, Mpumalanga, vermoedelik deur swart aanvallers aangevuur deur openlike, staatsgedrewe etniese haat.

In Smithfield is Ounooi Badenhorst (77) in ‘n … Lees verder

Boer doogeskiet, vrou met panga gekap

Die Erasmus-egpaar
Die Erasmus-egpaar

‘n Boer is Sondagoggend in Groot Marico in Noordwes  in die jongste plaasaanval vermoor.

Die eienaars van die Sumsaren-wildreservaat, Koos Erasmus (59) en sy vrou, Martie (54), is deur drie swartes in hul huis aangeval.

Die swartes het … Lees verder

Wreedheid van jongste plaasmoord skok

In die jongste plaasmoord, is die egpaar, Eckard (76) en Elizabeth Schutte, en hul seun Lutz (33), so erg vermink dat die polisie nie met sekerheid kan sê hoe hulle vermoor is nie.

Die polisie se woordvoerder sê die gesin … Lees verder

Nuwe ‘haatspraak’-wette kan tot strafregtelike vervolgings lei

'n Boonzaier-spotprent uit 1934 wat Jeff Radebe as 'haatspraak' wil kriminaliseer
‘n Boonzaier-spotprent uit 1934 wat Jeff Radebe as ‘haatspraak’ wil kriminaliseer. Die vet man met die sigaar is glo anti-Semities.

Volgens ‘n toespraak wat Jeff Radebe, die minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, verlede maand gelewer het, word wetgewing oor … Lees verder

Doodse stilte oor swart-op-wit aanvalle

haatmisdaadMnr Ben Pretorius, ’n pensionaris van Stilbaai, monitor die media landswyd oor aanvalle van swart op wit. Die volgende verslag pas van hom ontvang:

Graag hou ek verslag nr. 2 aan u voor oor die voortgesette aanvalle op boere en … Lees verder

Ses verskyn oor moorde op Bethulie-bejaardes

bethulieSes swart verdagtes het Woensdag in die hof verskyn ná die moorde op ’n bejaarde egpaar van Bethulie. Die saak sal waarskynlik later vanjaar na ’n hoër hof oorgeplaas word.

Die verdagtes, onder wie vier minderjariges, word onder meer aangekla … Lees verder

Polisie soek inligting oor wit polisiehoof se marteldood

Gerrit Myburgh
Gerrit Myburgh

Die Gautengse polisie het ‘n beroep op die publiek gedoen om met inligting na vore te kom wat kan lei tot verdere arrestasies in verband met die moord op die voormalige Heidelbergse polisiedistrikskommissaris Gerrit MyburghLees verder