‘n Bejaarde inwoner van Clarens is vasgebind en vermoor ná ‘n oënskynlike haataanval. Die Vrystaatse polisie het Dinsdag egter gesê hulle vermoed huisbraak.
Sersant Majang Skalkie sê die 69-jarige Daniel Meyer Wybenga met tou vasgebind op … Lees verder