PRAAG eis Jansen se bedanking en verskoning

PRAAG, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep is “uiters bekommerd oor die klimaat van Boerehaat en aanhitsing tot geweld teen Afrikaners in Suid-Afrika en waarin die hoofstroommedia ‘n vername rol speel”. Die Afrikaanse kultuurorganisasie het só gereageer op die nuus dat die twee … Lees verder