Terreur op agenda by China-Afrika-beraad in Johannesburg

Die Chinese ambassade in Luanda se eerste sekretaris, Zhao Haihan, het in ‘n onderhoud met Bloomberg gesê die Angolese regering is gewaarsku oor die hoë frekwensie van ontvoerings van Chinese burgers.

Tot enkele weke gelede, het niemand verwag dat veiligheid … Lees verder

Gyselnemers skiet Turkse aanklaer dood

Polisiemanne van Istanboel het die sentrale hof laat Dinsdagmiddag ­bestorm en twee mense dood­geskiet wat nege ure vroeër in die gebou ­ingebreek het om ’n aanklaer ­gyselaar te neem.

Die aanklaer het ’n ­sterfgeval verwant aan anti-regeringsoptogte in 2013 ondersoek, … Lees verder

Australiese premier tob dat gyselnemer nie terreurlys haal

Die Australiese premier, Tony Abbott het dit bevraagteken dat die man wat verantwoordelik was vir Maandag se gyselaarsdrama in Sydney, se naam nie op die land se terreurlys was nie.

Abbot sê hy wil ook weet hoe Monis, wat op … Lees verder

Kanadese van IS hou Amerikaanse joernaliste aan

Ten minste drie Kanadese burgers, wat by ‘n militante groep in Sirië aangesluit het, was verantwoordelik vir die aanhouding en wrede ondervraging van Amerikaanse joernaliste Theo Curtis en Matt Schrier, het CBC berig.

Intussen het die VSA gesê hulle sal … Lees verder

Pierre Korkie: Onderhandelaar vlug uit Jemen

’n Onderhandelaar van Gift of the Givers en sy gesin moes uit Jemen vlug nadat onderhandelinge met al Kaida, wat ’n Suid-Afrikaner van Bloemfontein gyselaar hou, skipbreuk gely het.

Hulle dreig om Pierre Korkie te onthoof as die losprys nie … Lees verder

Myners hou sewe gyselaars ondergronds

Honderde mynwerkers hou steeds sewe opsigters ondergronds as gyselaars aan by 'n platinum- en chroommyn buite Brits, het die polisie Vrydagoggend gesê.

Superintendent Lesego Metsi sê daar is aanvanklik geglo dat net vier mense as gyselaars aangehou word.

"Ons is

Lees verder