Nederlandse toeriste ‘gyselaars’ in SA misdaadhel

Die groep van 36 Nederlandse toeriste wat kort ná hul aankoms by die Johannesburgse lughawe in hul toerbus gekaap en beroof is, het gister na hul land teruggekeer, waarskynlik ontnugter deur die wettelose toestande in Suid-Afrika. Met die internasionale publisiteit … Lees verder

Talle roubeklaers by Korkie-diens verwag

‘n Groot aantal roubeklaers word by die diens van die voormalige biologie-onderwyser van Grey Kollege in Bloemfontein verwag.

Pierre Korkie is verlede naweek in ‘n mislukte ontsettingspoging deur die VSA in Jemen dood tesame met ‘n Amerikaanse aangehoudene.

Die Amerikaanse … Lees verder

Vrae oor Korkie se dood

Die oorskot van die Suid-Afrikaner, wat in ‘n Amerikaanse operasie gedood is, het Dinsdagoggend by die Waterkloof Lugmagbasis in Pretoria aangekom.

‘n Nadoodse ondersoek sal gedoen word waarby Amerikaanse amptenare glo ook teenwoordig sal wees. Eers daarna sal sy liggaam … Lees verder

Militante deur VSA gewaarsku om Korkie te skuif

Nuus dat sogenaamde Al-Kaïda militante die Suid-Afrikaanse gyselaar Pierre Korkie verskuif het voor ‘n Amerikaanse klopjag, kom as geen verrassing nie.

Die VSA het die einste militante opgelei en befonds as deel van ‘n poging om ‘n “lente” van geweld … Lees verder

Britse VN-resolusie teen lospryse eenparig aanvaar

Grant
Mark Lyall Grant

Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het ‘n beroep op lande gedoen om die betaling van lospryse te staak.

‘n VN-resolusie is eenparig goedgekeur, wat ledestate verhoed om lospryse aan groepe te betaal wat bande met al … Lees verder

G4S kry die trekpas by Mangaung

g4s2Verskeie werknemers, onder andere ‘n senior amptenaar van die departement van korrektiewe dienste, is Donderdagoggend by die Mangaung- Korrektiewe Sentrum in Bloemfontein aangeval.

RSG berig die situasie by die tronk is steeds gespanne.

Die departement het gister die bestuur van … Lees verder

Gyselaardrama eindig

tronk2‘n Beampte wat as gyselaar by die Mangaung-maksimumsekuriteitsgevangenis buite Bloemfontein aangehou is, is gered.

Op die vraag of enige ander persone beseer is tydens die reddingsoperasie of wat die operasie behels het, het Kirsten van der Nest , woordvoerder van … Lees verder