VF Plus-leier tree in vir Pretoria-naam

Die Vryheidsfront Plus in Pretoria het die aankondiging verwelkom dat die verandering van die naam Pretoria na Tshwane teruggetrek is en het gesê dat die party se leier, dr. Pieter Mulder, die deurslaggewende rol hierin gespeel het. Dr. Mulder was … Lees verder

Burgemeester van Pretoria uit haar amp geskors

Die Vryheidsfront Plus het betroubaar verneem dat die Burgemeester van die Tshwane-metroraad, dr. Gwen Ramokgopa, tydelik uit haar amp geskors is. Verder is die stadsbestuurder, Kiba Kekana asook lede van die Burgemeesterskomitee, nl. Absolom Ditshoke en Zodwa Masondo uit hulle … Lees verder

Tshwanemetroraad ignoreer Pretoria

Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die Tshwanemetroraad en die burgemeester, Gwen Ramokgopa, hulle moedswillige en kortsigtige optrede moet staak rakende die naam van die Suid-Afrikaanse hoofstad. Dit volg nadat die ANC-beheerde metroraad ‘n internasionale advertensieveldtog geloods het waarin na … Lees verder