Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê die onlangse aanvalle teen president Jacob Zuma is geloods as ‘n aanval op die party, eerder as teen net die president alleen.
Hy het by die opening van ‘n beraad in die … Lees verder
Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê die onlangse aanvalle teen president Jacob Zuma is geloods as ‘n aanval op die party, eerder as teen net die president alleen.
Hy het by die opening van ‘n beraad in die … Lees verder
Die ANC het losgetrek met ‘n reeks regsprosedures teen vier mense wat die party as die land se grootste “rassiste” beskou. Twee van hulle is DA-ampsdraers, Dianne Kohler Barnard en Chris Roberts, asook die sedertdien geskorste DA-lid wat reeds nasionale … Lees verder
“Wat ons nodig het, is om al ons kragte te gebruik om van hierdie verdomde regering ontslae te raak” (Die Burger, 30 Junie, p 2). Aan die woord is Alex Boraine (gebore in 1931, met ‘n Afrikaner-pa) wat eens by … Lees verder
Die minister van grondhervorming, Gugile Nkwinti, se voorstelle by die grondberaad dat daar ‘n beletsel geplaas moet word op die hoeveelheid grond wat landbouers mag besit, is sy eie idee, het City Press berig.
Daar is dus nog geen duidelikheid … Lees verder
deur Leon Lemmer
Propagandiste vir swart mag, bv die ANC, gee voor dat daar nog nooit so erg teen mense gediskrimineer is as tydens apartheid nie. Omdat swartes na bewering so uitermate benadeel is, word apartheid deesdae as voorwendsel misbruik … Lees verder
President Jacob Zuma het uiteindelik sy stilswye oor die Nkandla-verslag verbreek nadat die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela bevind het dat hy onregverdig daardeur bevoordeel is
Die OB het verklaar dat Zuma ‘n billike bedrag uit sy eie sak moet terugbetaal … Lees verder
Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, en Jessie Duarte, adjunk-sekretaris-generaal, het die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se lekkasies as “gevaarlik” beskryf.
Nadat die verslag aan die Mail & Guardian gelek is, het veiligheidsministers Vrydag met die OB vergader.
Die voorlopige … Lees verder
Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê die ANC is gereed om vandag se tussenverkiesings in die Tlokwe-munisipaliteit in Portchefstroom in Noordwes te wen.
Hy het gepraat nadat die Kieshof in Bloemfontein ses van die nege tussenverkiesings wat vandag … Lees verder
African National Congress ( ANC) se sekretaris-generaal Gwede Mantashe sê die omstrede ekonomiese aspekte van die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) sal nie afgeskryf word nie.
Die Alliansie se ekonomiese beraad kon die naweek nie ooreenstemming bereik oor die ekonomiese hoofstuk van … Lees verder
Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal, het het toegegee dat pres. Robert Mugabese stelling dat Zimbabwiese burgers Suid-Afrika se ekonomie oorgeneem het, waar is.
Die ANC se uitspraak by monde van sy sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, dat die hofuitspraak wat bepaal die omstrede frase “dubulu ibhunu” (“Skiet die Boere”) onwettig en ongrondwetlik is, nie uitvoerbaar of afdwingbaar is nie, is foutief en ondermynend van die … Lees verder
“Die ANC Jeugliga sou mnr. Lekota los om ‘n … Lees verder
“Die ANC Jeugliga sou mnr. Lekota los om ‘n … Lees verder