Daar is nou gerugte dat die ANC en sy meelopers wat voor die Zondo-kommissie verskyn het, geheel en al kwytgeskeld gaan word vir die honderde miljarde rande wat by die staat en staatsondernemings gesteel is. Dit is soortgelyk aan ‘n … Lees verder
Etiket: Guptas
Leon Lemmer: Chinese indringing in Australië en elders
In my jeug het Australië algemeen as “wit Australië” bekend gestaan. Die Australiese federasie is in 1901 gevorm en in 1931 is die land se onafhanklikheid deur Brittanje erken. In 1851 tot 1861 was daar goudkoors in Australië, soos ietwat … Lees verder
Guptas verkoop hul mediagroep aan Jimmy Manyi vir R450m
Die Gupta-familie het ooreengekom om hul aandele in die New Age-koerant en die ANN7-televisiekanaal aan Lodidox vir R450m te verkoop. Dié maatskappy behoort aan Mzwanele Jimmy Manyi.
In ‘n persverklaring het Oakbay-beleggings gesê: “Die verkoping sal ook die aandeelhouer die … Lees verder
OB se verslae oor verskeie skandale glo nie besonder diepgaande nie
Inligting oor die verslae wat na verwagting vandag deur die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, bekend gemaak gaan word, is klaarblyklik nie volledig nie.
Haar woordvoerder, Cleopatra Mosene, het by navraag bevestig dat verskeie verslae vandag deur die kantoor vrygestel … Lees verder
Minister sê Guptas se naturalisasie was niks buitengewoons
Daar is niks buitengewoon oor die toekenning van naturalisasie-sertifikate aan die Gupta-familie nie, sê die minister daarmee belas.
Die voormalige minister van binnelandse sake, Malusi Gigaba het Dinsdag ‘n verklaring uitgereik waarin bevestig word dat dokumente wat op sosiale media … Lees verder
Nog Eskom-kaderkaskenades
Die uitvoerende hoof van Eskom, Brian Molefe, se terugkeer na sy ou werk, het in die gewone mediasirkus ontaard wat graag berig oor kleptokratiese kaderkaskenades en wit soustreinryers se byna histeriese vermanings.
Dit wil voorkom asof die kaders nie graag … Lees verder
Reserwebank kap terug oor nasionalisering
Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago sê die bank vind dit moeilik om politieke risiko in die land te voorspel, maar het gewaarsku dat die nasionalisering van die Reserwebank baie ernstige gevolge vir die land sal hê.
Sy opmerking … Lees verder
Denel ontken Gupta-oorname na tenderbesluit
Denel het Donderdag bewerings ontken dat die maatskappy deur die Gupta-familie oorgeneem is om ‘n R1-miljard kontrak aan VR Laser ipv LMT Holdings te gee.
LMT Holdings het die transaksie as ongeoorloof bestempel en hulle tot die hooggeregshof gewend.
“Denel … Lees verder
Reserwebank hou repokoers maar haal skouers op oor Guptas
Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê die bank het nie die besluit van die handelsbanke om die maatskappy Oakbay Investments se bankrekenings te sluit beïnvloed nie.
Hy het dié opmerking gemaak tydens die aangekondiging dat die repokoers onveranderd … Lees verder
Godsdiensleiers, Cosatu skaar hulle by Zuma
Van die godsdiensleiers van verskillende gelowe het hulle by president Jacob Zuma geskaar.
Lede van die Nasionale Intergeloofsraad van Suid-Afrika wat onder meer Christene, Moslems, Hindoes, Rastafariërs en die Afrika Onafhanklike Kerke insluit, het die President se verskoning ná die … Lees verder
Guptas glo ‘landuit’ vanaf Lanseria-lughawe
Volgens ‘n berig in Rapport, wat op sy beurt uit City Press vertaal is, het die Gupta-familie Suid-Afrika “vir goed verlaat” ná ‘n week waarin die vier groot banke geweier het om langer die skatryk Indiërs se transaksies te hanteer. … Lees verder
Absa, Sasfin, KPMG los Guptas
Absa Bank het by die beleggingsbank Sasfin en die ouditeursfirma KPMG aangesluit deur sake met die Gupta-familie se Oakbay Resources and Energy te beëindig.
Die familie word ondersoek vir vermeende staatskaping.
Trevor Hoole, KPMG se uitvoerende hoof vir Suider-Afrika, het … Lees verder
Nkandla: Die ware skuldiges
[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Volg Manfred op Facebook.
Die eentonige verslaggewing oor die nimmereindigende kruisondervraging van advokaat Barry Roux in die Oscar Pistorius-verhoor gaan vir ‘n dag of twee vervang word met ‘n reaksie op … Lees verder
Guptas minag immigrasie- en arbeidswette
Die Guptas se TV-nuuskanaal ANN7 se erkenning dat vier van sy werknemers ‘vakansie’ gelys het as rede vir hul teenwoordigheid in Suid-Afrika, is nog ‘n bewys van die vrye hand wat die ANC-regering oënskynlik aan die Guptas gee om die … Lees verder