Zuma roep Gordhan terug en rand val

Die minister van Finansies, Pravin Gordhan is deur president Jacob Zuma teruggeroep. Hy het opdrag gekry om onmiddellik sy oorsese beleggingsreis kort te knip.

Zuma se skielike opdrag dat Gordhan moet terugkeer van sy oorsese sakebesoek aan beleggers het daartoe … Lees verder

Guptas steel van swartes, sê groep

Atul Gupta se massiewe rykdom is skokkend en ontstellend en “anti swart”.

Dit is die reaksie van die groep Save South Africa, nadat die bekend geword het die Gupta-familielid is onder die top 10 rykste swart mense in Suid-Afrika.

News24 … Lees verder

Jeugliga sê Madonsela is ‘n CIA-agent

Die uitgaande Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, is ‘n “assistent van wit monopolie-kapitaal” en ‘n CIA-agent, volgens die ANC-jeugliga.

“Mev Thuli Madonsela is ‘n CIA-agent,” het die Ligapresident, Collin Maine, gesê.

Die Liga sê omdat Madonsela nie kommentaar gelewer het oor … Lees verder

Zuma neem opening van wapenfabriek in Saoedi-Arabië waar

Die webblad, World Defense het foto’s gepubliseer wat na bewering wys waar President Zuma optree by die opening van `n wapenfabriek in Saoedi-Arabië.

Die presidensie wou tot dusver nie bevestig dat Zuma betrokke was nie, het RSG berig.

`n Foto … Lees verder

FNB los Guptas, Nedbank gedreig

Die Gupta-familie het Eerste Nasionale Bank versoek om redes te verstrek waarom die bank die rekeninge gesluit het van die Oakbay Investments-maatskappy wat aan die Gupta-familie behoort.

Die maatskappy is die houermaatskappy vir die Gupta-familie se sake-ondernemings in Suid-Afrika.

Volgens … Lees verder

Rand herstel na rentekoersverhoging

Die Rand het Donderdagaand tot R15,10 teen die dollar herstel nadat ‘n rentekoersverhoging aangekondig is.

Die jongste verhoging beteken dat die prima uitleenkoers tot 10,5 persent styg.

Die Suid-Afrikaanse geldeenheid het Woensdag tot R16,20 teen die dollar gedaal nadat die … Lees verder

Gupta-sirkus laat skaliegaswalms uit parlement opstyg

Lede van die ANC se nasionale uitvoerende komitee en die drieparty-alliansie het hulle steun uitgespreek teenoor die adjunkminister van Finansies, Mcebisi Jonas.

Dit volg na Jonas se verklaring Woensdag wat bevestig dat die Gupta-familie aan hom die pos van minister … Lees verder

Ramaphosa vol vertroue dat Chinese ekonomie sal herstel

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa sê hy is vol vertroue dat China se ekonomie van sy huidige insinking sal herstel.

China is die grootste verbruiker van grondstowwe en kommoditeite en Suid-Afrika se grootste enkele handelsvennoot maar ‘n verlangsaming in die Chinese ekonomie … Lees verder

Meer onbestendigheid in Lesotho na sluipmoord

Adjunk-president Cyril Ramaphosa is dringend na Lesotho gestuur om met die premier Pakalitha Mosisili, te beraadslaag ná kommer oor meer politieke onbestendigheid in die Britse bantoestan.

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap sê dit volg nadat drie opposisiepartyleiers uit die land gevlug het … Lees verder

Guptas betaal glo nie hul rekeninge nie

Die Gupta-familie het weer onder skoot gekom, hierdie keer van kontrakteurs wat beweer dat hulle nie betaling vir hul dienste ontvang nie.

Die swierige, superryk familie skuld na bewering geld vir dienste aan hul myne, berig die Sunday Lees verder