Leon Lemmer: Graham Greene se besoek aan Liberië in 1935

Graham Greene (1904-1991) is ‘n bekende Britse skrywer. Hy het ‘n graad in geskiedenis aan die Universiteit Oxford verwerf, waar hy volgens eie erkenning meer gedrink as studeer het. Hy was toe ook vir ‘n wyle ‘n kommunis. Mede-skrywer Evelyn … Lees verder

Ebola tref Guinee weer

Gesondheidsowerhede in Guinee sê hulle het honderde mense opgespoor wat dalk in kontak met die Ebola-virus was.

Dit volg na ‘n reeks nuwe gevalle wat tot die dood van vier mense gelei het. Guinee se Ebola-eenheid sê 818 mense van … Lees verder

Ebola is terug in Sierra Leone

Gesondheidsamptenare in Sierra Leone het ‘n sterfgeval weens Ebola bevestig, pas nadat die Wêreldgesondheidsorganisasie aangekondig het dat die dodelike virus in Wes-Afrika uitgeroei is.

Geen gevalle van Ebola moet vir 42 dae voorkom voordat die WGO ‘n land Ebola-vry verklaar. … Lees verder

Ebola woed voort in Afrika

Afrika se Ebola-probleem is nog steeds nie opgelos nie met rondom 30 mense wat weekliks besmet word, het die Verenigde Nasies se spesiale gesant vir die dodelike siekte, David Nabarro, Maandag gesê.

Onder normale omstandighede, sou so ‘n infeksietempo beskou … Lees verder

Britse soldaat nuutste Ebola-geval in Sierra Leone

‘n Britse militêre gesondheidswerker is met Ebola in Sierra Leone gediagnoseer, het owerhede in Londen Woensdag gesê en ‘n militêre vliegtuig is gestuur om haar terug te bring indien nodig.

“Ons kan bevestig dat ‘n Britse militêre gesondheidswerker in Sierra … Lees verder

Ebola eis nog ‘n slagoffer in Mali

Ebola het nog ‘n slagoffer in Mali geëis.

‘n Gesondheidswerker wat ‘n ebola-pasënt van Guinee behandel het, het die tweede persoon geword om in die land aan die virus te sterf.

Die kliniek in Bamako waar die gesondheidswerker gewerk het, … Lees verder

WGO-liggaam wil ebola-entstowwe vir SA bespoedig

Die organisasie African Vaccine Regulatory Forum (AVAREF) het in Pretoria vergader in ‘n poging om wyses te bespreek waarop entstowwe asook die behandeling vir die ebolavirus so gou moontlik deur Suid-Afrikaanse owerhede goedgekeur kan word.

Die eerste twee dae van … Lees verder

Swart SA miljardêr skenk miljoene teen ebola

Die mynmaatskappy African Rainbow Minerals, A.R.M, het bevestig dat die sakemagnaat, Patrice Motsepe, meer as tien miljoen rand aan die Ebolafonds in Guinee geskenk het om te help om die siekte in Wes-Afrika te bestry.

Die skenking van een miljoen … Lees verder

Ebola in die beton-oerwoud

‘n Dokter wat onlangs na New York teruggekeer het is positief vir ebola getoets.

Hy het met sy terugkeer in die VSA deur die doeanepos se siektebeheer geen koors getoon nie.

Die dokter, Craig Spencer, wat ebola-pasiënte in Guinee behandel … Lees verder

Wit Amerikaners vrees dat swartes draers van ebola is

‘n Vliegtuig van Nigerië wat Donderdag op JFK lughawe in New York geland het met ‘n manlike passasier aan boord, se medepassasiers is onthuts nadat die swarte tydens die vlug gesterf het na ernstige braking.

Die swarte het wel aan … Lees verder

Geleentheidsvenster om ebola te stuit krimp

Met die oog op bekamping van die wêreldwye dodelike ebola-virussiekte, het Nasionale Hawe-owerheid van Suid-Afrika verklaar dat hulle veiligheidsmaatreëls verskerp het.

Dié stap is geneem om personeellede by agt hawens te beskerm teen die virus wat deur inkomende vaartuie en … Lees verder

IMF dreig Zim oor skuld

Die Internasionale Monetêre Fonds het Zimbabwe dringend versoek om samesprekings met sy krediteure te voer om sy voorslepende skuldagterstand te probeer uitwis.

Die IMF is in die land om toe te sien dat die land sy ooreengekome ekonomiese hervormings uitgevoer … Lees verder

Ebola-koors styg

Die Wêrelgesondheidsorganisasie (WGO), het in Washington bekend gemaak dat byna 2000 mense reeds weens die ebola-virus dood is.

Die hoof van die WGO, Margaret Chan het gewaarsku dat die siekte besig is om verder uit te kring. Daar is reeds … Lees verder

Sierra Leone se enigste Ebola-dokter sterf

Die dokter aan die voorpunt van die stryd teen die Ebola-virus in Sierra Leone, is oorlede aan die siekte.

Net enkele dae nadat hy self die virus opgedoen het, is Sheik Umar Khan dood in die hospitaal waar hy opgeneem … Lees verder