Grondoordrag: Landbou-organisasies koop in

Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming het Sondag verklaar dat die ANC die oordrag van wit grond as beleid aanvaar het en reeds toepas met die seën van landbou-organisasies.

Daarvolgens moet wit boere die helfte van hul plaas … Lees verder

Minister: Khoi en San kan uitsien na grond van voor 1913

Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het gesê grond is vir Khoi-San-grondeise in die Wes-Kaap beskikbaar.

Nkwinti het die naweek in Qwa-Qwa gesê soortgelyke eise sal ook in die Oos-Kaap toegestaan word.

Daar is glo geen spertyd vir … Lees verder

Swart boere waarsku minister, Absa prys grondbeleid

Swart boere het gevra dat grond slegs toegewys word aan nuwe swart boere wat die vermoë het om dit te gebruik.

Die president van die swart boerevereniging, Mzamo Mlengana, sê die minister van Grondhervorming, Gugile Nkwinti, moet sorg dat maatstawwe … Lees verder

Agri SA en Nkwinti is dit roerend eens oor grondhervorming

Agri SA en Gugile Nkwinti, die minister van landelike ontwikkeling en grondsake het mekaar gister gevind toe Agri SA grondhervorming heelhartig omhels het. Trouens, Nkwinti was selfs onkant gevang deur die mate waartoe die boere bereid is om die ANC … Lees verder

ANC praat uit drie monde oor landbou

Die minister van grondhervorming, Gugile Nkwinti, se voorstelle by die grondberaad dat daar ‘n beletsel geplaas moet word op die hoeveelheid grond wat landbouers mag besit, is sy eie idee, het City Press berig.

Daar is dus nog geen duidelikheid … Lees verder

Regering se grondgrypplan gaan voort

Die minister van grondhervorming, Gugile Nkwinti het vroeër gesê dat die regering sal voortgaan met die plan om die omstrede grondhervormingsbeleid in te stel.

Hy het in Boksburg aan die Oos-Rand by ‘n beraad oor grond en eiendomsreg gepraat.

Die … Lees verder

Eens florerende landboubedryf binnekort geknak

Dit lyk asof die ANC met die hulp van die EFF die eens florerende landbousektor binnekort op sy knieë sal hê.

Die Ekonomiese Vryheidsvegters sê die voorstel dat wit boere 50 persent van hulle grond aan hulle werkers moet gee, … Lees verder

Pure gif teen wit boere met nuwe grondgrypvoorstelle

plaasAgri-Noordwes en die Afrika-boerevereniging van Suid-Afrika het hulle stemme by ‘n aantal ander landbou-organisasies gevoeg teen die regering se jongste grondgrypvoorstelle.

Die betrokke dokument heet Final Policy Proposals for Strengthening the Relative Rights of People Working the Land, en fokus … Lees verder

Regering gaan plase terugvat wat onderbenut word

Die regering gaan plase wat in die herkapitalisering- en ontwikkelingsprogram toegeken is, maar nie benut word nie, terugvat, het Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, gesê.

Nkwinti het verskeie herkapitalisering-grondhervormingsprojekte in die Vrystaat besoek.

Die besoek is deel

Lees verder

90% van ‘hervormde’ grond onproduktief

Gugile NkwintiNegentig persent van grond wat aan sogenaamde “ontluikende” swart boere uitgedeel word, is tans onproduktief. Die ANC-regering het ook nagelaat om R3,4 miljard se toelaes aan die ontvangers van grondhervorming uit te betaal, met potensiële gevaarlike gevolge, het die minister … Lees verder

Versoening of grypsug?

Te oordeel aan sy uitlatings, is Jimmy Manyi ‘n aartsrassis. Hy laat geen geleentheid verbygaan om blankes by te kom, of om te kla oor die stadige pas van rassistiese transformasie nie. Manyi is egter nie alleen nie. Baie lede … Lees verder

ANC-minister dreig met ‘grondhervorming soos in Zimbabwe’

Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, het oor die naweek gedreig dat grondhervorming na die Zimbabwiese model in Suid-Afrika toegepas gaan word.

Nkwinti het op Vryheid in Kwazulu-Natal gesê: “Ons het gesien wat in Zimbabwe gebeur het, … Lees verder