Pensioenfondse moet nou Eskom-‘bates’ koop, sê ANC

Die regerende African National Congress se Ekonomiese Transformasiekomitee het voorgestel dat pensioenfondse sommige bates van die bankrot kragopwekker in staatsbesit oorneem.

Die voorstel om dele van Eskom Holdings SOC Bpk in nie-staatshande oor te plaas, is gemaak in ‘n besprekingsdokument … Lees verder

Kenia wys hoe om dinge nie te doen nie

Enkele jare gelede is die skikking na ‘n gekookte presidentsverkiesing in Kenia as model voorgehou, en is dié model in ‘n afgewaterde vorm in Zimbabwe toegepas.

Pas het verskeie Afrikalande dikbek gereageer oor die toe beursies van die G-20, maar … Lees verder

Versoening of grypsug?

Te oordeel aan sy uitlatings, is Jimmy Manyi ‘n aartsrassis. Hy laat geen geleentheid verbygaan om blankes by te kom, of om te kla oor die stadige pas van rassistiese transformasie nie. Manyi is egter nie alleen nie. Baie lede … Lees verder