Barbaarse boosaards slaan toe in jongste plaasmoord

Die tragiese, sinnelose en barbaarse moord op die bejaarde mnr. Janse van Vuuren is die jongste op die telbord teen diegene wat ‘n nuwe, verbeterde Suid-Afrika aan Afrikaners probeer smous.

Die plaasaanval Donderdagaand om ongeveer 23:00 op die plaas Nuwejaarsbos, … Lees verder