Munisipaliteite verloor oor ou skuld in Grondwethof

Die Grondwethof van Suid-Afrika het vanoggend beslis dat nuwe huiseienaars nie verantwoordelik is vir die historiese skuld van vorige eienaars teenoor munisipaliteite nie. Van die laer howe het voorheen uitsprake gelewer dat munisipaliteite hul uitstaande erfbelastings en ander skuld van … Lees verder

Black Sash vra dat Grondwethof toesig hou oor Sassa-uitbetalings

Die Grondwethof sal vandag die drukgroep die Black Sash (BS) se aansoek aanhoor om die ANC van ‘n yslike verleentheid te red.

Die BS eis dat die hof se rol as toesighouer oor die uitbetaling van maatskaplike toelaes, waarskynlik deur … Lees verder

Dagga-party se aansoek uitgestel

Die Dagga-party se aansoek om die verbod op dagga ongrondwetlik te verklaar is Woensdag in die Wes-Kaap se Hooggeregshof tot Desember uitgestel.

Die uitstel is aangevra om die Staat tyd te gun om ‘n verslag oor die huidige daggabeleid in … Lees verder

ANC Gauteng enigste wat Zuma wil uit hê

Die ANC in Gauteng onder aanvoering van Ronnie Kasrils, is klaarblyklik die enigste ANC-provinsiale streek wat pres. Zuma se bedanking eis.

In Limpopo, Kwa­Zulu-Natal, Mpumalanga en die Vrystaat het die party egter hul steun vir Zuma bevestig.

David Mabuza, premier … Lees verder

Grondwethof besluit vandag oor Nkandla

Die Grondwethof gaan vandag uitspraak lewer daaroor of Zuma ten minste ‘n gedeelte van die R246 miljoen wat Nkandla gekos het, uit sy eie sak moet betaal. Dit volg op ‘n aansoek voor dié hof wat meer as ‘n maand … Lees verder

Suid-Afrikaners min gepla oor Nkandla

Minder as die helfte Suid-Afrikaanse volwassenes meen Nkandla is ‘n las op belastingbetalers, ten spyte van ‘n ongekende media-aanslag om hulle van die teendeel te oortuig.

In Oktober verlede jaar het Ipsos dié peiling gehou waarin 3617 mense geraadpleeg is … Lees verder

Nog wit DA-lid kry die trekpas terwyl DA EFF-optrede goedpraat

DA-LP Juanita Terblanche beoog om te appelleer teen haar onlangse skorsing uit die party.

Dit volg nadat die DA se nasionale woordvoerder, Phumzile van Damme, die naweek gesê het dat die besluit om Terblanche se lidmaatskap te beëindig, gekoppel word … Lees verder

Solidariteit verloor na 17 jaar teen Eskom

Eskom sal die peperduur regskoste van Solidariteit verhaal nadat die vakbond verloor het in ‘n regsgeding teen die kragvoorsiener wat 17 jaar lank geduur het.

Dit volg na die ontslag van Solidariteit se aansoek om verlof tot appèl in die … Lees verder

Grondwethof genader oor partybefondsing

Die Grondwethof sal vanoggend betoë aanhoor in ‘n aansoek om toegang te kry tot inligting oor die privaat befondsing van politieke partye.

Die saak is deur die nie-winsgewende veldtog My Vote Counts ingedien, het RSG berig.

Hulle wil hê die … Lees verder

Dis nou volstoom vorentoe vir rassevoorkeure by SA Polisie, sê kommissaris

Die nasionale polisiekommissaris, Ria Phiyega, het haar vreugde uitgespreek oor die onlangse oorwinning in die hof oor die klaagster Renate Barnard en sê dat die hof die “noodsaak vir regstellende aksie” en rassevoorkeure bevestig het.

“Ons besef die belangrikheid van … Lees verder

‘n Wakkerskrik-week vir Afrikaners

Deur Manfred Delport.

Die vorige regering het graag gepraat van ‘n totale aanslag teen Suid-Afrika. Gebruik egter laasgenoemde term vandag, en al wat ‘n libgestremde, kruiperkaner en paaier is, wil die horries kry. Jy sal onmiddellik as paranoïes uitgekryt word. … Lees verder

Grondwethof beslis teen Solidariteit oor RA

Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit, het Dinsdagoggend gesê die Grondwethof se beslissing teen Renate Barnard laat hulle “bitter teleurgesteld”.

Barnard is blykbaar bevordering geweier in die polisie omdat sy wit is. Die saak het egter in die arbeidshof oor … Lees verder

Wat is so skokkend aan plan vir skole?

Ek maak beswaar teen die opskrif “LUR se skok-plan vir skole” (Beeld, 16 Junie). Wat op aarde kan “skokkend” wees daaraan om voormalige model-C-skole met inrigtings in minder gegoede woonbuurte saam te smelt en die hoofskappe te transformeer?

Na my … Lees verder

Sassa na Grondwethof oor uitkerings aan 5 miljoen mense

sassa2Die maatskaplike agentskap Sassa wat gemoeid is met die uitkering van staatstoelaes, sê die tenderproses vir die toewysing van uitkerings sal nie oorgedoen kan word nie.

Die Grondwethof het laat verlede jaar bevind dat die tenderproses ongeldig was.

Sassa sal … Lees verder