ANC-regering se Pilatusverklaring oor ʼn Nasionale Taalwet

Die GHA het met skok en ontsteltenis kennis geneem van die regering se onverbloemde afsydigheid en selfs mate van aggressie teenoor die Afrikaanse taal soos vervat in ʼn beëdigde verklaring wat deur Philemon Wakashe, direkteur-generaal van Kuns en Kultuur, met … Lees verder