Flemming Rose (gebore in 1958) is ‘n Deense joernalis. Een van sy groot bates is dat hy op universiteit Russies bestudeer het en dit goed magtig is. Hy het met ‘n Russiese vrou getrou. Aanvanklik was hy die buitelandse korrespondent … Lees verder
Etiket: grondwet
Karel Combrinck: Het ons regtig ‘n grondwet?
Dit kan moontlik nut hê om by die kern van die saak te probeer uitkom. Die kern van die saak is geleë in die grondwet van Suid-Afrika. (‘n Interessante woordverskynsel is dat die ANC nou ‘n nuwe grondwet wil opstel … Lees verder
Ivoorkus se nuwe grondwet ‘n poging spanning te ontlont
Die Ivoorkus se pres. Alassane Ouattara het ‘n beroep op die parlement gedoen om ‘n nuwe grondwet te aanvaar.
Ouattara het in sy herverkiesingsveldtog verlede jaar beloof om die grondwetlike vereiste te verwyder dat presidentskandidate se ouers natuurlik gebore Ivoorkusburgers … Lees verder
Afriforum sê US-besluit teen Afrikaans is ongrondwetlik
Die besluit deur die raad van die Universiteit van Stellenbosch om in 2017 ‘n taalbeleid te aanvaar waarvolgens Engels die enigste primêre onderrigtaal van die universiteit sal wees, is deur AfriForum as “ongrondwetlik” beskryf.
Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van … Lees verder
Sydney Gregan: ‘n Positiewe toekomsverwagting!
As long as whites continue to avoid and deny their own racial identity . . . [they] will have no chance to resist their dispossession and their eventual and possible physical destruction.
Samuel Francis
In ‘n vorige artikel is daarop … Lees verder
Benin se leier ontdek sy ‘respek vir grondwet’
Benin se pres. Thomas Boni Yayi sal die tuig na twee termyne neerlê “uit respek vir die grondwet” wat hom verhinder om hom in 2016 herverkiesbaar te stel.
“Elkeen het sy eie oortuigings. Myne is om my land se grondwet … Lees verder
Kongo stem binnekort oor president se derde termyn
Pres. Denis Sassou Nguesso is reeds meer as 30 jaar aan die stuur van sake in die Republiek van die Kongo.
Die 72-jarige president word grondwetlik verhinder om hom vir ‘n derde termyn verkiesbaar te stel en daar is ‘n … Lees verder
Grondwetkrisis dreig in Guinee-Bissau
Spanning, aangevuur deur klaarblyklike oorvleuelende pligte in Guinee Bissau se semi-presidentstelsel, is sedert verkiesings verlede jaar tussen pres. Jose Mario Vaz en die eerste minister, Domingos Simoes Pereira, aan die oplaai.
Dié land lê suid van Senegal in Wes-Afrika.
Die … Lees verder
Nuwe Rwandese grondwet sal president drie termyne gee
Rwandese wetgewers het ná landwye konsultasies bevind net tien mense is gekant teen moontlike grondwetlike wysigings om pres. Paul Kagame ’n derde termyn as president te gee.
Luidens ’n verslag wat die week bekend gemaak is, het meer as 3,7 … Lees verder
Voorleggings oor grondonteiening bevraagteken grondwetlikheid
President Jacob Zuma se beloofde onteieningswet wat in Februarie vanjaar in sy staatsrede aangekondig is, word beoog om die beginsel van “gewillige koper, gewillige verkoper” te laat vaar.
Belanghebbendes sal van Dinsdag tot Donderdag voorleggings oor die omstrede onteieningswetsontwerp doen.… Lees verder
ANC beplan groot aanlyn-ingryping
Die Rolprent- en Publikasieraad het bewerings verwerp dat sy konsepbeleid oor aanlynregulering internetgebruik in Suid-Afrika gaan sensureer.
Die Raad sê die voorgestelde regulasies is slegs daarop gemik om te verseker dat kommersiële media nie onwettige materiaal wat pornografie, geweld en … Lees verder
Fedsas wen eerste rondte vir Afrikaanse skole
Die Johannesburgse hooggeregshof het ‘n tussentydse bevel toegestaan wat skoolbeheerliggame se reg om ‘n eie taal- en toelatingsbeleid te bepaal, bevestig.
Leerlinge wat vir die volgende skooljaar om plek aansoek doen, se taalvoorkeur sal nie deur die Gautengse Departement van … Lees verder
Ierland stem oorweldigend vir gay huwelike
Ierland het in ‘n geskiedkundige referendum oorweldigend ten gunste van die wettiging van huwelike tussen dieselfde geslag gestem.
Meer as 62 persent van die stemme was ten gunste van die wysiging van die land se grondwet om homoseksuele paartjies toe … Lees verder
PAP in Midrand byeen vir Burundi-krisis
Die huidige politieke krisis in Burundi sal na verwagting die samesprekings van die Pan-Afrika Parlement oorheers wat vandag in Midrand in Gauteng begin.
Die PAP is die wetgewende gesag van die Afrika-Unie wat eers in Addis Abeba gesetel was.
Verteenwoordigers … Lees verder