Rand se vooruitsigte bedroewend

Negatiewe sentiment teenoor ontluikende markte en ‘n verlangsaming in Chinese groei, het die Rand ‘n knou toegedien.

Globale beleggers het hul risiko probeer beperk deur geldeenhede en aandele in ontluikende markte te verkoop met vernietigende gevolge vir die Johannesburgse aandelebeurs … Lees verder

Mugabe: SAOG moet eienaarskap van hulpbronne neem

Die president van Zimbabwe, Robert Mugabe het die lande in Suider-Afrika aangemoedig om hulle afhanklikheid van buitelandse steun te verminder.

Hy sê hulle moet eienaarskap van hulle natuurlike hulpbronne, soos grond en minerale neem, het RSG berig.

Mugabe het ‘n … Lees verder