Landbou en regering binne ‘n regering

Tydens die provinsiale grondberaad in die Vrystaat, na afloop waarvan Vrystaat Landbou ‘n klag van haatspraak teen die destydse hoof van Veiligheid en Sekuriteit in die Vrystaat, Jack Klaas gelê het, het ‘n spreker sydelings opgemerk dat Robert Mugabe gekry … Lees verder

Zuma moet roekelose uitsprake repudieer vra TLU

TLU SA se Adjunk-president., Louis Meintjes, is deur die landbou-unie afgevaardig om persoonlik die replieke van die ministers van Landbou en van Landelike Ontwikkeling en van Grondhervorming, in die Parlement by te woon.

Meintjes het vandag tydens TLU SA se … Lees verder