EFF loods grondgrypprogram in Gauteng

Die party van Julius Malema, die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) gaan begin om “leë grond” in Gauteng te beset. Hierdie besluit is gister by die party se provinsiale kongres geneem.

“Bo-aan ons prioriteitslys is grondbesettingsprogramme, wat beteken dat vervreemde gemeenskappe besit … Lees verder

EU hef sanksies teen Zim op

Die Europese Unie sal na verwagting vandeesmaand die meeste van die oorblywende sankiese teen Zimbabwe ophef, het RSG berig.

Die EU se buitelandse beleidshoof, Catherine Ashton sê sanksies sal weer ingestel word indien Zimbabwe menseregte skend.

Die EU het in … Lees verder

Aanklagte teen vermeende plaasmoordenaar teruggetrek

plaasmoordeAanklagte teen ‘n vermeende plaasmoordenaar is Donderdag teruggetrek.

Dit is een van drie swart verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle Sarel Pretorius op die plaas Roodepoort naby Barkly-Oos vermoor het.

‘n Klerk van die hof sê onvoldoende bewyse teen … Lees verder

De Telegraaf besig met openlike haatveldtog teen Afrikaners

Holland se grootste dagblad, De Telegraaf, is besig met ‘n openlike haatveldtog teen Afrikaners.

Die koerant is uitgevang dat hulle versinsels oor plaasmoorde gepubliseer het om Afrikaners in ‘n slegte lig te stel.

‘n Blatante leuen het verskyn waarin die … Lees verder

Zim-gevangenes sterf van honger

obama-printing-moneyMinstens 100 Zimbabwiese gevangenes is van honger en siekte dood hierdie jaar, want die platsak regering kan slegs bekostig om een maaltyd ‘n dag vir gevangenes te gee.

Plase het glo nie genoeg saad en kunsmis van die regering gekry … Lees verder

EFF registreer by OVK met beloftes van nasionalisering, grondroof

MalemaDie ekonomiese vryheidsvegters is geregistreer as ‘n politieke party by die Onafhanklike Verkiesingskommissie.

“Die registrasie van die EFF … is ‘n historiese oomblik en die begin van die werklike radikale, militante en beslissende politieke program wat sal lei tot ware Lees verder

Grond behoort aan ’buitelanders’, sê Malema

Julius Malema het gister ‘n duidelike rassestreep getrek deur te verklaar dat Afrikanerboere in Suid-Afrika as buitelanders of vreemdelinge gesien moet word.

Die ANC-jeugleier het tydens ‘n jeugbyeenkoms in die Noord-Kaap gesê: “Dié land behoort aan buitelanders.”

Sonder grondbesit, beteken … Lees verder

ANC-minister dreig met ‘grondhervorming soos in Zimbabwe’

Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, het oor die naweek gedreig dat grondhervorming na die Zimbabwiese model in Suid-Afrika toegepas gaan word.

Nkwinti het op Vryheid in Kwazulu-Natal gesê: “Ons het gesien wat in Zimbabwe gebeur het, … Lees verder

Wêreldbank beloon Zimbabwe met 74 miljoen dollar

Die Wêreldbank het gister aangekondig dat Zimbabwe ‘n skenking van VS$74 miljoen ontvang om sy landbousektor te laat herlewe.

“Die geld is 74 miljoen dollar, wat meer is as die 25 miljoen van verlede jaar,” het David Rohrbach, ‘n senior … Lees verder

Switserse Nestlé koop melk van Grace Mugabe

nestleembleemDie groot Switserse maatskappy Nestlé koop tot ‘n miljoen liter melk per jaar van voorheen blanke plase wat nou aan Grace Mugabe, die Zim-diktator se vrou, behoort. Mevrou Mugabe het in 2002 ses van die land se mees waardevolle plase … Lees verder

ANC gaan nie wit grond vat nie

Die regering het geen voorneme om wit, kommersiële boere van grond te ontneem nie, het die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Tina Joemat-Pettersson Donderdag gesê.

“Sonder georganiseerde landbou, is vooruitgang in die landbou van die land nie ’n moontlikheid

Lees verder