Leon Lemmer: Oor grondontneming, -benutting en -onteiening

In die jare sestig het ek ‘n gradeplegtigheid aan ‘n universiteit vir swartes bygewoon. ‘n Segsman het die boodskap van sy opperhoof voorgelees. Volgens hom het die blankes met skepe maar sonder vee hier aangekom. Met onfeilbare swart logika het … Lees verder

ANC ignoreer Pompeo se kritiek op grondonteiening

Mike Pompeo, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, het die voorgestelde grondwetlike verandering van die Suid-Afrikaanse regering gestriem waarmee dit moontlik gemaak word om grond en ander eiendom sonder vergoeding te konfiskeer.

Pompeo se opmerkings oor Suid-Afrika se verklaarde grondbeleid Lees verder

Leon Lemmer: Die ontaarding van grondonteiening in Indië

Grondonteiening sonder vergoeding sal plaaslik heel moontlik een van die belangrikste nuustemas in 2020 wees. Die ANC-regime is vasbeslote om ontwikkelde plase in die besit van blankes sonder vergoeding “terug te neem” en dit dan (gratis) aan swartes beskikbaar te … Lees verder

Besluit om voort te gaan met grondonteiening sonder vergoeding is kortsigtig – TLU SA

Die besluit van die ANC-regering om voort te gaan om wetgewing rondom artikel 25 van die Grondwet – wat handel oor onteiening sonder vergoeding – te verander, is kortsigtig.

‘n Mosie oor die ad hoc-komitee wat die wysigings aan die … Lees verder

Video: Boere reageer op Nederlandse mosie teen grondonteiening

By ‘n onlangse landbouberaad van TLU SA waar daar indringend gepraat is oor die krisis wat Suid-Afrikaanse landbou in die gesig staar, het dr. Dan Roodt met mnr. Louis Meintjes, president van dié organisasie gesels. In die tweede deel van … Lees verder

Dan Roodt: Sondagaktueel 2

In hierdie tweede aflewering van hul weeklikse potgooi oor aktuele sake hier en in die buiteland, gesels Dan en Karin Roodt oor die mosie van die Nederlandse parlement waarin teenkanting teen grondonteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika uitgespreek word. Korrupsie in … Lees verder

Oos-Kaapse boere sal eerder veg as plase afstaan

Boere in die Oos-Kaap is dit eens dat geen plase deur die regering se self-gewettigde diefstal sal plaasvind nie en berei hulle voor om met alles tot hulle beskikking hulle wetlike eiendom te beskerm.

Johan Steyn, TLU-SA Oos-Kaap-voorsitter, het dié … Lees verder

Dan Roodt: Vanuit Warskou, Brussel en Berlyn: ‘n plan teen grondonteiening

‘n Week gelede het ek by Jan Smutslughawe geland, terug van ‘n warrelwindtoer deur Europa waartydens ons ‘n groot aantal Afrikanervriende ontmoet het en vele meer gemaak het. Let wel: Ek sê nie OR Tambolughawe nie, omdat ek hom nie … Lees verder

Video: Vanaf die Brandburghek in Berlyn

Dan Roodt berig vanuit Berlyn oor PRAAG se pas afgelope Europese Vriendskapstoer. Hy is bemoedig deur die groot steun vir die Afrikanerstryd in Suid-Afrika veral onder jong Europeërs.

Hou die webblad dop oor die volgende paar dae vir nog inligting, … Lees verder

Oorsese betogings teen Afrikanervolksmoord nou ‘groter as anti-apartheidsbeweging’

Gister het daar ‘n betoging teen plaasmoorde en die uitwissing van die Afrikanervolk voor die Suid-Afrikaanse ambassade in Den Haag plaasgevind en vanoggend is ‘n soortgelyke optog in Adelaide, Australië gehou. Dit het dr. Dan Roodt van PRAAG genoop om … Lees verder

ANC gaan onteiening versnel, ook van stedelike eiendomme

Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee het gister by sy grondberaad gesê dat daar nie gewag moet word om die grondwet te verander nie, maar onmiddellik met onteiening sonder vergoeding voortgegaan moet word. Ronald Lamola (sien video hier onder) het … Lees verder

Media24-joernalis ‘steun grondonteiening 100%’

Jason Lloyd wat hom op Facebook as Media24-joernalis aangebied het, het gister verklaar:

Ek ondersteun grondonteiening sonder vergoeding 100%. Pieter Groenewald van die VF+, die DA en al die ander regses moet kennis neem. Die tyd het aangebreek dat die

Lees verder

Sydney Gregan: Die dag van rekenskap is hier!

“As ‘n vyandige mag daarop uit is om jou te oorwin, en al sy hulpbronne en kragte vir die doel inspan, verkeer hy in ‘n staat van oorlog met jou; en jy — tensy jy aan oorgawe dink — verkeer … Lees verder

Karel Combrinck: Het ons regtig ‘n grondwet?

Dit kan moontlik nut hê om by die kern van die saak te probeer uitkom. Die kern van die saak is geleë in die grondwet van Suid-Afrika. (‘n Interessante woordverskynsel is dat die ANC nou ‘n nuwe grondwet wil opstel … Lees verder