Mugabe kry ‘n rolstoel, ‘n simbool van ‘n gefaalde staat

Die Zimbawiese kabinet het ‘n rolstoel aan president Robert Mugabe oorhandig as ‘n verjaardaggeskenk tydens ‘n geselligheid in Harare.

Die simboliese gebaar is soos al die ander gebare van die land se leierskap omgeef van ‘n wrange ironie.

Die land … Lees verder

Rasregister vir landbougrond kom

Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming sê ‘n nuwe Grondkommissie sal binnekort aangestel word om ‘n register op te stel van al die grondeienaars in Suid-Afrika.

Die register sal die huidige eienaarskap van private landbougrond aanteken, insluitend die ras, … Lees verder

AgriSA wil moontlik Grondwethof nader oor grondplafonne

AgriSA het alternatiewe benaderings voorgestel om “vinniger en meer volhoubare” herverspreiding van grond te bewerkstellig as wat deur die instel van grondplafonne bereik kan word.

Die voorsitter van AgriSA se landbou-ontwikkelingskomitee, Ernest Pringle sê in ‘n verklaring die konsep van … Lees verder

EFF se Grondwetwysiging vir grondgryp afgestem

Die leier van die EFF, Julius Malema het die ANC veroordeel omdat die party die EFF se aanbod van ses persent van sy nasionale stemme verwerp het om verandering aan die grondwet te weeg te bring.

Die wysigings sou die … Lees verder

Britse egpaar op hul plaas in Dullstroom aangeval

Die polisie in Mpumalanga soek na drie swartes wat die naweek ‘n bejaarde Britse egpaar op hul plaas in Dullstroom aangeval het.

Robert Lynn en sy vrou Sue Howarth is in ‘n bedenklike toestand in ‘n hospitaal in Middelburg na … Lees verder

Die swart rewolusie van brandstigting

‘n Span van Kaapstad se brand- en reddingsdienste is aangeval in Crossroads op die Kaapse Vlakte waar ‘n brand aangemeld is.

Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith sê toe die brandbestryders op die toneel kom, was daar nie … Lees verder

Malema aangekla weens aanhitsing om wit grond te vat

Die leier van die EFF, Julius Malema, sal vandag in die landdroshof in Newcastle verskyn op aanklag van aanhitsing om ‘n misdaad te pleeg.

Malema sal op aanklagte vir die oortreding van die Wet op die Reëling van Byeenkomste verskyn.… Lees verder

Ekurhuleni kap EFF na grondgrypers toesak

Die Ekurhuleni-munisipaliteit het die EFF veroordeel omdat hulle onwettige grondbesettings aanmoedig.

Die party het sy steun vir grondgryp bevestig, nadat sy lede probeer het om grond in private besit in Clayville, Tembisa Saterdag te beset.

Tientalle mense het plakkershutte op … Lees verder

Die laaste dae van ‘n wit boeregesin in Zim

Die McKinnons het vir sestien jaar lank die ergste van Zimbabwe se grondbesettings verduur. Op hul plaas naby Harare, moes hulle ontvoering, marteling, tronkstraf, uitsettingspogings en valse kriminele aanklagte trotseer.

Dit het alles tot ‘n einde gekom toe swartes hul … Lees verder

Wit boer in Zim doodgekap

Die polisie in die suidooste van Zimbabwe sê hulle soek na ‘n plaaswerker wat daarvan verdink word dat hy ‘n bejaarde wit boer met ‘n panga doodgekap het.

Die voorsitter van die Commercial Farmers ‘Union, Petrus Steyl het die moord … Lees verder

Flou Staatsrede verder deur opposisiesirkus ontsier

President Jacob Zuma se Staatsrede het Donderdag die verwagte sirkus opgelewer.

Zuma het beleggers en plaaslike sakelui probeer paai, maar omstrede kwessies vermy.

Cope-leier, Mosiua Lekota, was die eerste om die vergadering te verlaat. Hy is gevolg deur die EFF, … Lees verder

Zim kondig noodtoestand af weens hongersnood

Zimbabwe benodig noodleniging van sowat vyftien miljard rand om te help om vir koring en ander voedsel te betaal.

Die land dra nou die gevolge van ‘n grondgrypbeleid wat toegesien het dat wit boere van hul regmatige eiendom verdryf word … Lees verder

Grondgrypwet goedgekeur

Die parlementêre portefeuljekomitee oor openbare werke het Dinsdag die gevreesde Wetsontwerp op Onteiening goedgekeur.

Die owerhede sal voortaan eienaars en belanghebbendes skriftelik in kennis stel van die voorneme om te onteien en net ‘n uitgerekte, duur hofgeding sal die staat … Lees verder

AgriSA ‘verbaas’ oor 50-50-grondvoorstel

Die uitspraak oor die 50-50-voorstel, die naweek tydens die ANC-hoofraadsvergadering, maak nie sin nie.

Dit, volgens AgriSA se Annelize Crosby, wat meen daar is in die verlede goeie vordering gemaak met die bespreking van dié kwessie, waarvolgens boere die helfte … Lees verder