Boer gryp plaasaanvaller se wapen om dood te ontsnap

‘n Boer is op sy plaas by Rashoop naby Brits vanoggend aangeval deur swart plaasaanvallers.

Noordwes-polisiewoordvoerder se, Pelonomi Makau, sê drie swartes het by die plaashuis ingebreek teen ongeveer 03:00. Hulle het glo geld geëis.

Sy sê die 76-jarige boer … Lees verder

Samesprekinge oor onwettige grondbesetting in Kathu

Die departement van samewerkende regering en tradisionele sake in die Noord-Kaap voer samespreking met die Gamagara-munisipaliteit se bestuur oor onwettige grondbesetters naby Kathu.

Dit kom nadat meer as 1000 huishoudings in Mapoteng naby Kathu uitgesit is. Sowat 1200 plakkershutte is … Lees verder

Grondkwessie in Swakopmund raak warm

Ontevredenheid onder inwoners­ van informele nedersettings­ op Swakopmund­ in Namibië het Maandag kookpun­t bereik toe sowat 20 plakkershuise­ plek moes maak vir die regering se massabehuisingskema­, het die Republikein berig.

Inwoners van die DRC informele­ nedersetting het selfs gedreig om … Lees verder

Polisie skiet op Diepslootgrondbesetters

Die Gautengse polisie moes ‘n tierend swart skare met rubberkoeëls verwilder nadat hulle probeer het om ‘n stuk grond tussen Pretoria en Johannesburg te beset.

A.o. Daniel Mavimbela, polisiewoordvoerder, het gesê ‘n groep van nagenoeg 100 mense het vroeër op … Lees verder

Oproeriges brand DA-kantoor af

burningtyresOproeriges het Donderdagmiddag ‘n gemeenskapsaal, gesondheidskliniek en nuutgeboude kantore van die DA aan die brand gesteek in die Oos-Kaap.

Die situasie op Uitenhage bly gespanne na die geweld op die dorp uitgebreek het.

Die polisie het gesê buitebande is deur … Lees verder