Onafhanklike kragprodusente aangemoedig

Private belegging in hernubare energie het R193 miljard bereik, het die minister van Energie aangekondig.

Die name van 13 bykomende voorkeurbieërs in die hernubare energieverkrygingsprogram wat onafhanklike kragprodusente aanmoedig om krag te voorsien, is bekendgemaak.

Tina Joemat-Pettersson sê die program … Lees verder

Biobrandstofbedryf wag in spanning

Die regering gaan moet klarigheid gee oor pryse en subsidies vir die biobrandstofbedryf, indien hy die 1 Oktober 2015 sperdatum vir die implementering van sekere wetgewing rakende die bedryf wil haal, het OFM berig.

Die uitvoerende hoof van Graan SA, … Lees verder