Nasionale Khoisan Sakekamer wil erfenis beskerm

Die nuut-gestigde Nasionale Sakekamer van die Khoi- en San-mense het onderneem om seker te maak dat inheemse groepe ekonomiese voordeel trek uit hul intellektuele eiendom.

Die leierskap van die Boesmans, Namas, Koranas, Griekwas en Kaapse Khoi-mense het in Kaapstad byeengekom, … Lees verder

Curriebeker skop af met Griekwa-oorwinning

Ryno Barnes
Ryno Barnes

In die eerste Curriebekerwedstryd van die seisoen het die Griekwas gisteraand in Durban met die Haaie afgereken.

Die Haaie het die laaste tien minute van die wedstryd nog met 30-25 voorgeloop, maar ‘n verdoelde drie nadat die eindfluitjie … Lees verder

Griekwas se kaartehuis tuimel in op Loftus

Moet net nie vandag vir Dawie Theron vertel hoeveel jy al vir ‘n Hallmark-kaartjie betaal het nie, of selfs vir ‘n verkeerskaartjie nie. Gister op Loftus het die Grikewas twee geel kaarte gekoop teen 34 punte, die wedstryd en waarskynlik … Lees verder

Kop op die Blok: Griekwas vandag mishandel op Loftus

Kyk, ons almal hou daarvan om te sien hoe ‘n kloekmoedige kleintjie vir ‘n selfvoldane grote ore aansit. Dis ‘n soort stapelvoedsel, nie net vir sportaanhangers nie, maar vir fliekgangers en ander romantici die wêreld vol. Sonder die kleintjie-sit-die-grote-koud ideaal, … Lees verder

Griekwas spartel op nat Nuweland

Die Griekwas was geheel en al onvoorbereid op ‘n springgety op Nuweland: Nie ‘n paddavoet of snorkel in sig nie. Die Diamantdelwers kan hardloop, hulle kan lak, hulle kan dryf – dis nou dryf soos in om voorwaartse momentum op … Lees verder

Griekwasavontuur vir eers verby

Waar die avontuurgees vroeër dié seisoen die Griekwas se voetbal laat vloei het, die aangeë laat behoue bly het, die steekskoppies laat reg spring het, het gister se oorangstigheid, gespannendheid en periodieke desperaatheid die hele masjien laat stotter. Vroeër dié

Lees verder

Waar die avontuurgees vroeër dié seisoen die Griekwas se voetbal laat vloei het, die aangeë laat behoue bly het, die steekskoppies laat reg spring het, het gister se oorangstigheid, gespannendheid en periodieke desperaatheid die hele masjien laat stotter. Vroeër dié

Lees verder