Om die Goldman Sachs-leviatan bevredigend te beskryf sou al die biblioteke ter aarde beslaan, want daar is geen aspek van menslike aktiwiteit wat nie deur Goldman Sachs bestryk en bestier word nie. Daarom sal daar seker lesers wees wat hierdie … Lees verder
Etiket: Griekeland
Griekse hof sal beslis oor Turkse offisiere
’n Griekse hof sal Donderdag uitspraak lewer oor die lot van agt Turkse militêre offisiere wat met ’n helikopter land uit gevlug het ná die mislukte staatsgreep in Turkye.
Die agt staan tereg op klagte dat hulle die land onwettig … Lees verder
EgyptAir het glo skerp geswenk sê Griekse lugbeheer
Die hoof van Egipte se forensiese owerheid het ’n gevolgtrekking verwerp dat slegs klein stukkies liggaamsdele ná die EgyptAir-ramp gevind is omdat ’n ontploffing aan boord plaasgevind het.
’n Intensiewe ondersoek is aan die gang waarom die Airbus 320 van … Lees verder
Polisie in Masedonië keer massastormloop van migrante
Meer as 300 immigrante is vir beserings behandel nadat die polisie traangas, skokgranate en rubberkoeëls ingespan het om oproerige indringers terug te dryf van ‘n grensdraad.
Die mediese hulporganisasie Dokters Sonder Grense (MSF) het bevestig dat meer as driehonderd migrante … Lees verder
Europa stuur migrante terug
Migrante wat van die Griekse eiland Lesbos teruggestuur is, het Maandag in Turkye begin aankom ingevolge ‘n omstrede ooreenkoms wat daarop gemik is om die hooftoevoerroete van miljoene mense oor die Egeïese see na Griekeland te sluit.
Ingevolge die ooreenkoms … Lees verder
Griekse polisie skuif migrante na skermutselinge uitbreek
Die Griekse polisie moes inderhaas Woensdag 2300 migrante wat gestrand was vir drie weke lank by die grens met Masedonië na Athene verskuif weens oplaaiende spanning. Die fortuinsoekers hoop op asiel in Noord-Europa.
Skermutselinge het uitgebreek, alhoewel nie op die … Lees verder
Obama kies die kant van gewelddadige ekstremiste
Gerugte dat president Obama geïndoktrineer is met jihadistiese oortuigings duik gereeld op die internet op. Waar het hy sulke oortuigings teëgekom?
Lees meer.