Bederf eerder stembriewe as om VF Plus te stem!

deur Derek Gerber

Die Vryheidsfront het homself met ‘n nuwe embleem en visie geherposisioneer. In die proses poog hy om ‘n meer inklusiewe benadering te volg, en as bewaker van alle minderheidsgroepe se regte op te tree. Mag ek my … Lees verder

SA benodig ‘aktivistiese staat’ s? Zuma

President Jacob Zuma het Donderdag die Griekse, Portugese en Italiaanse gemeenskappe weer ontmoet nadat hy tydens 'n soortgelyke byeenkoms voor die verkiesing belowe het om dit te doen.

Hy is deur die minister van finansies Pravin Gordhan, die minister van

Lees verder