Leon Lemmer: Manlio Graziano besin oor landsgrense

Soos in die geval van mure kan grense van ‘n fisiese of geestelike aard wees. In Obadja, vers 7, staan: “Al jou eie bondgenote sal jou oor jou grense jaag en jou in die steek laat. Jou eie vriende sal … Lees verder

Liberale politikus glo EU moet grense sluit

Voormalig VVD-voorman Frits Bolkestein vindt dat de Europese Unie (EU) de Europese buitengrens moet afsluiten. Bolkestein denkt dat EU-landen de enorme aantallen migranten niet aankunnen.

De liberaal betoogt zaterdag in een opiniestuk in NRC Handelsblad dat de EU Afrikanen moet … Lees verder

Malawiese burgers vertrek huiswaarts

Meer as duisend Malawiese burgers vertrek vandag uit Suid-Afrika as deel van ‘n repatriasie-program vir diegene wat die afgelope tyd deur geweld teen buitelandse burgers geraak is.

Vier-en-twintig busse sal vanoggend uit Midrand, noord van Johannesburg na Malawi vertrek, het … Lees verder