Trump: Plan om muur tussen VSA en Mexiko met dwelmgeld te finansier

Die Republikeinse Party se presidentskandidaat, Donald Trump, het Woensdag in Phoenix, Arizona, in ‘n brander van ‘n toespraak belowe dat onwettige immigrante uit Mexiko se dae getel is want die VSA gaan ‘n muur bou met dwelmgeld.

“Ons gaan ‘n … Lees verder

Migrante-kwessie raak radio-aktief vir EU-politici

Duitsland se besluit om Sondag grensbeheer weer in te stel het daartoe gelei dat een ná die ander buurland ook grensbeheermaatreëls ingestel het.

Kanselier Angela Merkel het onder druk van woedende buurlande geswig om die Oostenrykse grens te sluit. Die … Lees verder

Tweede Malawiër met miljoene se dwelms betrap

beitbrug‘n Malawiër sal Vrydag in Musina se landdroshof om borgtog aansoek doen nadat hy na bewering in die besit van kokaien ter waarde van R19 miljoen betrap is.

Hy is verlede week by die Beitbrug-grenspos in hegtenis geneem.

Die dwelms … Lees verder

Feite, asseblief!

TLU SA kan nie anders nie as om die Minister van Behuising, Tokyo Sexwale se stelling dat met die invoer van die huurarbeiderswet, boere “miljoene” arbeiders weggejaag het wat nou in plakkerskampe sit, te verwerp nie.

“Mnr. Sexwale maak hom … Lees verder