Leon Lemmer: ‘n Manifes vir blanke etniese nasionaliste

Daar is veral twee behoudende, of konserwatiewe, hedendaagse Amerikaanse outeurs wat met hulle skrywes uitmuntende bydraes lewer. Ek verwys na Jared Taylor en Greg Johnson. Dit is asof hulle in boek na boek daarin slaag om hulle insigte te verfyn … Lees verder

Leon Lemmer: Greg Johnson oor blanke nasionalisme

Ingevolge politieke korrektheid mag nie-wittes nie gekritiseer word nie. Een van my besware teen hierdie modeverskynsel is dat dit nie ‘n grondslag vir die verbetering van nie-wittes bied nie. Daar kan nie sprake wees dat as iemand nie-wit is hy/sy … Lees verder