Greenpeace weier walvisvleisvragskip in Durban

Greenpeace, die internasionale omgewingsorganisasie, het ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse regering gedoen om Ysland se vragskip in hul hawens te verbied en ander Afrikalande tot soortgelyke stappe te oorreed.

Suid-Afrika is gevra om druk op Afrika-lande uit te oefen sodat … Lees verder

‘n Kritiek op die Afrikanerleiers

Ek is ‘n gewone Afrikaner wat hartstogtelik lief is vir my taal, my mense en my volk en sy geskiedenis. Die vryheid van my volk lê my na aan die hart, en namate ons dieper in die moeras van oorgawe Lees verder

Suid-Afrikaner hoof van Greenpeace

Kumi Naidoo is Maandag aangewys as die omgewingsaktivistegroep Greenpeace se hoofuitvoerende direkteur .

Naidoo is ‘n Suid-Afrikaner en oud anti-apartheidsaktivis wat nou dié organisasie se wêreldwye veldtog teen armoede, en vir die beskerming van menseregte, gaan lei.

Hy vervang vir … Lees verder