Leon Lemmer: Dominique Venner, ‘n regse Franse historikus

In Europa is daar skuldgevoelens omdat die twee wêreldoorloë daar ontstaan het. Daar is ‘n diepe besef van die ontwrigting en verwoesting wat tydens oorlogvoering aangerig word. Daar is gevolglik groot begrip vir vlugtelinge en ontheemdes uit gedestabiliseerde gebiede. Dit … Lees verder

Die nuwe ‘regses’ in Europa

deur Leon Lemmer

Deesdae is dit in die mode om ANC-gesind of swartkruipend of dan ten minste handevat-geöriënteerd te wees. Om regsgesind in die politiek te wees, is taboe, want die ANC en sy meelopers hou nie daarvan nie. Dit … Lees verder