Blade sê daar is nie geld vir gratis universiteite nie

Die minister van Hoër Onderwys Blade Nzimande, sê die regering kan eenvoudig nie bekostig om gratis universiteitsonerrig aan almal te voorsien nie, en alleen arm studente sal gehelp word.

Die regering moes ‘n standpunt oor die saak formuleer na twee … Lees verder